1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - Die ramp van Brexit - repliek

Volume 59 Number 2
  • ISSN : 0041-4751
USD

 

Abstract

Inleiding

In sy ontleding van die rampspoedige Brexit-sage het dr. Riaan Eksteen by wyse van spreke die meeste note gedruk wat hy moes. Dié antwoord, wat op versoek van die redaksie van die Tydskrif vir Geesteswetenskappe geskryf word, moet dus nie gesien word as kritiek op sy artikel nie; eerder as aanvulling op ’n gevolgtrekking waarmee ek volmondig saamstem.

Kom ons begin deur die probleem uit ’n ietwat ander hoek te bekyk, te wete die belange wat op die spel is, asook die verskillende politieke kulture en die gevolglike polities-ideologiese bril waardeur aan weerskante van die Engelse kanaal na die saak gekyk word. Aan Europese kant kyk ons, om mee te begin, na Europese eenwording as vredesprojek.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/journal/10520/EJC-166b1c2a20
2019-06-01
2019-10-19

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error