1887

n LiG - Rina Hugo – sewentig maal sprankelend - ons storie - voorblad

Volume 2019 Number 8
  • ISSN :

Abstract

Ons kuier oor ’n koppie koffie in Rina en haar musikant-man Johan van Rensburg se sonnige sitkamer by hul aftreehuis in Midstream Estate. Wit en bloedrooi rose blom baldadig in die wintertuin. Hier vroetel sy gereeld in die grond. Jy kan Rina deur ’n ring trek. Soos altyd, is sy die toonbeeld van elegansie. ’n Mens kan beswaarlik glo hierdie veelbekroonde sangeres met die bloesende gelaat het in Maart vanjaar haar 70ste verjaardag gevier. Sy lag: “Sjoe, hierdie een het soos ’n berg voor my gelê. Sewentig het skielik vir my stokoud gevoel. Ek wou dit glad nie vier nie, ek wou net alleen onder ’n boom gaan sit.”

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/journal/10520/EJC-17620cc574
2019-08-01
2019-10-18

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error