1887

n LiG - “U is ’n God wat my sien ...” - ons storie - profiel

Volume 2019 Number 8
  • ISSN :

Abstract

Die Groot Droogte het reeds sy gesig begin wys toe die Rietbron-gemeente se nuwe leraarspaar in 1931 uit ’n geilgroen Malawi daar aangekom het. Ds Danie Strydom en sy vrou Christina was bestem om in 1933 die Bybel in Afrikaans saam met hierdie lidmate in gebruik te neem. Hy het die eersgeborenes van egpare so jonk soos sy Stienie-vroutjie en hyself gedoop. Wat in sy gemoed omgegaan het terwyl die kindertjies by die doopvont na hom opkyk of huil, het hy alleen geweet.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/journal/10520/EJC-17621346dd
2019-08-01
2019-10-17

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error