1887

n LiG - As ek moeg word vir die lewe in die stad ... - jou mense - jou huis

Volume 2019 Number 8
  • ISSN :

Abstract

Die woord “platteland” roep idilliese beelde op van prentjiemooi sonsondergange, kinders wat kaalvoet in die straat speel, tuisgebakte brood, varsgeplukte groente. En al is daar diegene wat weet dat hierdie prentjie nie altyd die volle verhaal vertel nie, en in elk geval nie so rooskleurig is soos wat dit lyk nie, is daar vele stadsjapies wat hul daaglikse koffieafspraak by hul gunstelingkoffiewinkel met graagte vir ’n rustiger bestaan sal verruil.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/journal/10520/EJC-176218983f
2019-08-01
2019-10-16

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error