1887

n LiG - “Ek verdien meer as my man ...” - jou mense - huwelik

Volume 2019 Number 8
  • ISSN :

Abstract

Die opvattings oor mans en vroue se onderskeie rolle in ’n huwelik het die afgelope jare nogal baie verander. Dit kon eintlik nie anders nie. Om mee te begin: Dit gebeur deesdae selde dat ’n huisgesin slegs een broodwinner het. Die dae toe vroue by die huis gebly het om kinders groot te maak, is klaarblyklik iets van die verlede. Hedendaagse werkgewers is boonop meer geneig om vroue in die werkplek aan te stel. Al is dit bloot ter wille van die maatskappy se profiel. Laasgenoemde, juis ook wat gender betref, is deesdae om verskeie redes in die kollig.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/journal/10520/EJC-17621fdb99
2019-08-01
2019-10-14

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error