1887

n LiG - Jesus en die vroue in sy lewe - jou hart - geloof

Volume 2019 Number 8
  • ISSN :

Abstract

Jesus het die vroue in sy omgewing as ménse erken: Hy het hulle op die naam genoem, Hy het hulle genees, Hy het aan die onreines geraak. Daar is selfs vroue in sy binnekring toegelaat. Kortom: Ons leer in die Evangelies dat Jesus werklik vir vroue omgegee het. Dit alles laat ’n mens soms wonder watter invloed vroue op Jesus se lewe gehad het. Daar is, helaas, nie so baie daaroor in die Evangelies geskryf nie. Gelowiges moet maar ’n bietjie tussen die lyne lees – en dalk word hulle met ’n klompie interessante brokkies inligting beloon.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/journal/10520/EJC-1762240e2f
2019-08-01
2019-10-18

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error