1887

n The Dairy Mail - Kaasmaak op Philippolis - produkte & leefstyl

Volume 26 Number 9
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Geesdriftige aspirant-kaasmakers uit die Suid- Vrystaat en Noord- en Oos-Kaap het op 13 Julie in die restaurant Die Rooi Ooi op Philippolis saamgetrek vir ʼn kaasmaakdemonstrasie deur June De Kock van June Culinary Studio. June is ʼn produkontwikkelaar en rondreisende kosdemonstreerder met benewens ʼn honneursgraad in bestuursrekeningkunde, ook twee jaar opleiding as sjef by die Stellenbosse Institute of Culinary Arts agter die blad. Sy het die maak van sagte kase soos mozzarella, ricotta en halloumi gedemonstreer.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/journal/10520/EJC-17f864580d
2019-09-05
2019-10-14

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error