1887

n South African Journal of Cultural History - Editorial

Volume 33 Number 1
  • ISSN : 1011-3053

Abstract

The July 2019 issue of the SAJCH literally covers the vision spectrum of the Journal. On cultural heritage research and legacies as a means to historically introduce a way of life, Lizette Rabe’s Butterkuchen from Philippi in the Western Cape informs the reader more about the role of food, which is inevitably identity-related. In her turn, Matilda Burden exposes the reader to an analytical study on the phenomenon of variants in Afrikaans folk songs. Another author of cultural heritage research, Pieter Labuschagne, compares South African national festivals from 1938 to 1966, with emphasis on the 1966 Republic festival. The SAJCH’s eye for natural cultural heritage is visible in Derek du Bruyn and Marietjie Oelofse’s up till now hidden history on gardens and gardening in Mangaung as one of Bloemfontein’s oldest locations. With regard to indigenous cultural heritage, the research done by Marianna Botes and André Wessels on medical care, quackery and cures in late 19th century Bloemfontein falls within this legacy. Lastly, on debates, research and/or preservation or conservation knowledge, Gary Baines critically explores the politics of commemoration in post-apartheid South Africa by taking a closer look at the Liliesleaf Museum.

SATKG Redaksioneel

Die Julie 2019-uitgawe van die SATKG dek letterlik die totale visie-spektrum van die tydskrif. In kultuurerfenisnavorsing en -nalatenskappe as ’n metode om vorme van lewenswyses histories bekend te stel, is dit Butterkuchen van Philippi in die Wes-Kaap, soos beskryf deur Lizette Rabe, wat die leser meer inlig oor die rol van voedsel in gemeenskappe, en wat onvermydelik identiteitsverwant is. Op haar beurt stel Matilda Burden die leser bloot aan ‘n analitiese studie oor die verskynsel van variante in Afrikaanse volksliedere. ’n Ander outeur in navorsing oor kultuurerfenis is Pieter Labuschagne met sy vergelyking van Suid-Afrikaanse nasionale feeste sedert 1938 tot 1966, waarin die Republiekfees van 1966 beklemtoon word. Die SATKG se oog vir natuurlike kultuurerfenis is sigbaar in Derek du Bruyn en Marietjie Oelofse se tot nou toe verborge geskiedenis oor tuine en tuinmaak in die Mangaung-gebied, Bloemfontein. Wat inheemse kultuurerfenisse betref, kan aangevoer word dat die navorsing van Marianna Botes en André Wessels oor mediese versorging, kwakery en kuur in die laat 19de eeuse Bloemfontein binne hierdie nalatenskap val. Laastens, oor debatte aangaande navorsing en/of bewaring of bewaringskennis, is dit die herdenkingspolitiek in Suid-Afrika na apartheid wat Gary Baines krities ondersoek, met die kollig op die Liliesleaf Museum.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/journal/10520/EJC-18e3c81a0f
2019-07-01
2020-02-27

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error