1887

n South African Journal of Cultural History - Kaap van Slawe. Die Britse slawebedryf van 1562 tot 1910 : Met spesiale verwysing na die Kaap die Goeie Hoop vanaf 1680, Marthinus Van Bart - book review

Volume 33 Number 1
  • ISSN : 1011-3053

Abstract

Dit gebeur soms dat ‘n publikasie verskyn wat byna ongesiens in die niet verdwyn en sodoende nie die aandag opeis wat dit toekom nie. As goeie voorbeeld hiervan is die insiggewende Kaap van Slawe deur Marthinus Van Bart. In die lig van die onlangse plaaslike protes wat opgeklink het teenoor die uitsprake wat gelewer is deur die Britse parlementslid, Jacob Rees-Mogg, aangaande sy opinie oor die redes vir die oprig van konsentrasiekampe tydens die Suid-Afrikaanse Oorlog, is dit juis dalk nou meer gepas as ooit tevore dat ‘n gesprek oor Kaap van Slawe hervat word.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/journal/10520/EJC-18e4438673
2019-07-01
2020-02-20

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error