1887

n The Dairy Mail - Roetevergaderings - bedryf - op 'n ligter noot

Volume 26 Number 11
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Ek was bevoorreg om oor die afgelope 24 jaar meer as 1 200 boerevergaderings by te woon en kan ʼn paar boeke volskryf hieroor. Soms, veral as die produsenteprys gedaal het, het jy ʼn vol saal, en as dit goed gaan, daag daar maar min boere op. Oor die jare was daar darem net twee vergaderings waar nie een boer opgedaag het nie, een in die Vrystaat en een op Delmas. Ná die Delmas nie-vergadering is ons as MPO bestuur daarvan beskuldig dat ons by daardie vergadering vir Clover gekritiseer het! Gelukkig kon ons die Clover-manne oortuig dat so iets onmoontlik was!

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/journal/10520/EJC-19568d3cd5
2019-11-01
2020-01-28

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error