1887

n Plus 50 - Vitamiene see vir seniors - die wiele draai

Volume 14 Number 6
  • ISSN : 1815-8994

Abstract

Minstens 60 000 mense vaar elke somerseisoen langs die Suid-Afrikaanse kus. Duisende van hulle is seniors. Bootvaarte word toenemend deur ouer mense as ’n ideale wegbreek op die oudag beskou. Party seniors verwerf sommer gou-gou die status van gereelde reisigers, wat allerlei voordele inhou. Trouens, soveel ouer mense vaar deesdae, dat ek al die onvriendelike beskrywing van die redery Cunard se manjifieke Queen Mary 2 as ’n ‘drywende outehuis’ gehoor het.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/journal/10520/EJC-199d4e7912
2019-12-01
2020-09-29

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error