1887

n Plus 50 - Springbok rugbymuseum - plus aktief

Volume 14 Number 6
  • ISSN : 1815-8994

Abstract

Die Ultimate Rugby Experience@Nooitgedacht, is ‘n rugbymuseum in Nooitgedacht Village in Stellenbosch se Koelenhof en is die grootste private rugbyversameling in die wêreld. Hier word Suid-Afrika se rugbyhelde van die 1920’s tot nou vereer en daar is aandenkings soos trofeë, truie, baadjies, foto’s en meer te sien. Dit is bepaald ‘n plek waar rugbygeesdriftiges ’n genoeglike tydjie kan deurbring.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/journal/10520/EJC-199de6cfe8
2019-12-01
2020-10-01

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error