1887

n Servamus Community-based Safety and Security Magazine - My brief aan ons lesers

Volume 112 Number 12
  • ISSN : 1015-2385

Abstract

As iemand ooit daaraan getwyfel het of ons in 'n sportmal land woon, was die afgelope paar weke se gebeure tydens en na die Rugby Wêreldbekerfinaal genoeg bewys daarvan. Die woorde "Bokke!" en "Siya" en alles wat daarmee gepaard gegaan het, het landwyd weerklink. Die publiek se reaksie op die #StrongerTogether motto op sosiale media toon dat 'n oorgrote meerderheid van Suid-Afrikaners dit eens is dat ons soveel meer kan vermag as ons saamstaan - ook van die sportveld. Die euforie tov die Springbokke se oorwinning gaan ongelukkig nie ons ekonomiese of misdaadprobleme oplos nie. Inteendeel, waar die Bokke ons met 'n gevoel van trots laat, vul ander kwessies in die land ons met teleurstelling, kommer en selfs kwade gevoelens. Een van hierdie kwessies is die impak van die grootskaalse korrupsie op ons openbare sektor. Die media se blootstelling aan die getuienis wat by die Zondo Kommissie na staatskaping aangehoor word, het selfs die Pan Suid-Afrikaanse Taalraad genoop om die frase #ZondoCommission as die woord van die jaar vir 2019 aan te wys.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/journal/10520/EJC-19cbab5e74
2019-12-05
2020-09-20

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error