1887

n The Dairy Mail - Wonderlike melkprodusente! - soos ons dit sien

Volume 26 Number 12
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Die einde van 2019 is om die draai. 'n Jaar wat baie gebied het, ten spyte van baie moeilike boerdery-omstandighede en 'n wispelturige omgewing. Ons is almal bekend met die faktore wat vanjaar 'n effek op die melkbedryf gehad het, maar daar was baie ligpunte wat die MPO gedryf het om 'n omgewing daar te stel waar elkeen volhoubaar kan bly melk. Dit is die volharding en deursettingsvermoë van ons produsente wat gemaak het dat melkproduksie weer jaar-tot-jaar op 'n nasionale grondslag toegeneem het. Hoekom is ons melkboere steeds suksesvol?

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/journal/10520/EJC-19ccef2833
2019-12-05
2020-09-28

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error