1887

n Red Meat / Rooivleis - Nuus uit die provinsies

Volume 10 Number 6
  • ISSN : 2078-7936

Abstract

Reën bly weg in Limpopo
Daar het teen die begin van November feitlik nog geen reën in Limpopo geval nie, wat beteken dat boere hulle diere langer sal moet voer om diere in hoë produksie te onderhou. Die meeste somerkalwers is al gebore en dit is noodsaaklik dat daar behoorlik na die koeie omgesien word. Dit is gerusstellend om te sien dat boere toenemend veearts-gesertifiseerde bulle op veilings vereis. Verder is dit ook lekker om te sien dat daar op sommige veilings met trots aankondig word dat alle diere negatief getoets het vir besmetlike misgeboorte (BM) en beestuberkulose (BTB). Ongelukkig word baie boere in droogtetye genoodsaak om van hulle diere te verkoop om óf voer aan te koop, óf bloot kontantvloeiverpligtinge na te kom.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/journal/10520/EJC-19d1d47b4a
2019-12-06
2020-09-23

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error