1887

n Red Meat / Rooivleis - Veesiekteverslag : luis-lastigheid ná die lente - bestuur

Volume 10 Number 6
  • ISSN : 2078-7936

Abstract

In die somerreënvalgebied het ons uiters hoë temperature beleef gedurende die hele lente. Daarmee saam was dit baie droog en stowwerig en was die tekort aan weiding in groot dele ook ’n groot beperkende faktor. Siektetendense wat duidelik na vore gekom het, is die toename in uitwendige parasiete (bosluise en bytende luise) en sekere bosluisoordraagbare siektes.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/journal/10520/EJC-19d1e2a383
2019-12-06
2020-09-21

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error