1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - Redakteursnota

Volume 59 Number 4
  • ISSN : 0041-4751
USD

 

Abstract

Met die ter perse gaan van die Desembernommer het ons verneem dat prof Réna Pretorius oorlede is. Aangesien dit in hierdie afdeling om “die storie van Afrikaans” gaan, is dit gepas dat prof Pretorius se lewenslange toewyding aan die Afrikaanse taal- en letterkunde juis hier vermeld word. Tydens haar akademiese loopbaan het sy bekendheid verwerf as ’n gedugte navorser en streng, maar ook toegewyde, dosent. Sy het terselfdertyd respek afgedwing vir haar bewonderenswaardige vermoë om sogenaamd “moeilike” poësie, soos byvoorbeeld NP van Wyk Louw se Groot Ode, te “stiplees”.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/journal/10520/EJC-19f4fc7a28
2019-12-12
2020-02-21

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error