1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - Inleiding

Volume 59 Number 4
  • ISSN : 0041-4751
USD

 

Abstract

Suid-Afrika is die land met van die hoogste syfers in die wêreld met betrekking tot werkloosheid, huishoudelike geweld, verkragtings, sosio-ekonomiese ongelykhede en ongeregtighede. Ons sit met ʼn apartheidsverlede en ʼn korrupte hede waar die mense en hulle welstand nie voorrang geniet nie, ten spyte van ons liberale en menseregte-gerigte grondwet. Die onmiddellike gevolge daarvan is dat mense in Suid-Afrika kwesbaar is. Kwesbaar beteken dat ons blootgestel is daaraan om fisies en/of emosioneel beseer te kan word. Dis dan ook gepas dat hierdie afdeling toegespits is daarop om aan die stemme van kwesbare groepe gehoor te gee, deurdat deelnemers se verhale of narratiewe deur navorsers aangeteken is.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/journal/10520/EJC-19f50fe164
2019-12-12
2020-02-21

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error