1887

n Servamus Community-based Safety and Security Magazine - Tyd om te rus na meer as vier dekades se ononderbroke diens

Volume 113 Number 1
  • ISSN : 1015-2385

Abstract

Ses-en-veertig jaar diens by een werkgewer! Dis 'n merkwaardige prestasie vir enige persoon om die voorreg te kon hê om so lank te kon werk, wat nog te sê by dieselfde werkgewer! Dit was inderdaad die voorreg vir Pattie (Patta) Bosman wat op 29 November 2019 vir die laaste keer haar kantoordeur op die vyfde vloer by die SAPD se Hoofkantoor in Pretoria kon toemaak.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/journal/10520/EJC-1a848d266f
2020-01-01
2020-02-23

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error