1887

n Die Kerkblad - God gaan sy beloftes aan ons vervul! - uit die Woord

Volume 121 Number 3341
  • ISSN : 0023-0596

Abstract

Kersfees is by uitstek ’n fees van hoop, want hoop is ’n gewaarborgde verwagting van iets wat jy vir seker weet dat dit gaan gebeur! Dis om na iets wat moet gebeur, te verlang, jou daarna uit te strek – soos om oor ’n tafel te rek om die soutpot te kry … dis daar, maar nog nie in jou hand nie. Hoop strek jou so uit na iets wat moet gebeur, maar wat nog nie gebeur hét nie. Niks kan egter verhinder dat dit gaan gebeur nie. Daarom verwag jy in spanning alles wat Christus se koms gebring het – met hoop.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/journal/10520/EJC-1a956f60fc
2020-01-01
2020-09-25

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error