1887

n Die Kerkblad - Die mense van die eerste Kersnag - feite en fiksie (4) - fokus

Volume 121 Number 3341
  • ISSN : 0023-0596

Abstract

Die skaapwagters van Betlehem

Oor die skaapwagters van Bethlehem skryf Lukas dat hulle in die oop veld besig was om oor hulle skaaptrop die wag te hou toe die engele aan hulle verskyn het. Betlehem was bekend as ’n gemeenskap van skaapboere. Daarom was dit nie vreemd dat daar dié nag buitekant Betlehem skaapwagters was nie. Die skape kon dalk dié van iemand anders gewees het, of dit kon hulle eie skape gewees het. Die Bybel sê nie. Heel moontlik was dit hulle eie skape, elkeen met ’n klein troppie, maar wat hulle ter wille van veiligheid in die nag saamgejaag het sodat hulle saam oor hulle kon waghou.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/journal/10520/EJC-1a958fb9a6
2020-01-01
2020-09-26

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error