1887

n Historia - Civil Defence and Protective Services in South Africa during World War Two, 1939–1945

Volume 64 Number 2
  • ISSN : 0018-229X
USD

 

Abstract

During World War Two, South Africa inaugurated the Civilian Protective Services organisation as a civil defence effort to deal with, inter alia, the preventive and protective measures in defence of the civilian population against attack from the air and the sea, and against the dangers arising from sabotage and sudden emergency. Between 1940 and 1945, about 80 000 civilians volunteered for service in the air raid precautions and the civilian guard sections of the Civilian Protective Services, to contribute towards a national defence effort of the Union of South Africa. This article examines the origin of the Civilian Protective Services and its development during World War Two, within the context of South Africa’s political and internal security challenges. It contends that the institution of the Civilian Protective Services was a vital element in South Africa’s effort to enhance internal security, to assuage public anxieties and to sustain morale as well as to maintain public support for its war policy.

Tydens die Tweede Wêreldoorlog, het Suid‐Afrika die Burgerlike Beskermingsdienste‐organisasie ingestel as deel van ’n breër burgerlike beskermings poging om, onder meer, die voorkomende en beskermings maatreëls ter verdediging van die bevolking teen anvalle vanuit die lug en die see te hanteer, asook teen die gevare van sabotasie en skielike noodgevalle. Tussen 1940 en 1945, het ongeveer 80 000 burgerlike vrywilligers aangemeld vir diens by die Burgerlike Beskermingsdienste, as deel van die nasionale verdedigingspoging van die Unie van Suid‐Afrika. Talle vrywilligers het diens gedoen in die burgerlike veiligheids afdeling, asook die afdeling wat verantwoordelik was vir die implimentering van voorsorgmaatreëls teen moontlike lugaanvalle. Hierdie artikel ondersoek die oorsprong van die Burgerlike Beskermingsdienste, en die ontwikkeling daarvan, tydens die Tweede Wêreldoorlog, veral binne die konteks van Suid‐Afrika se politieke‐ en interne veiligheidsuitdagings. Die artikel bevind dat die instelling van die Burgerlike Beskermingsdienste ʼn belangrike element van Suid‐Afrika se poging was om die interne veiligheid situasie te verbeter, om bevolkingsangs te sus, om moraal te hep onderhou, asook om openbare steun vir sy oorlogsbeleid te handhaaf.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/journal/10520/EJC-1aa0025852
2019-11-01
2020-09-27

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error