1887

n Veeplaas - Wees hierdie Kerstyd ware omgeemense - Pieter aan die praat

Volume 10 Number 12
  • ISSN : 2218-3604

Abstract

Hoewel die Kerstyd gepaardgaan met die moontlikheid van baie positiewe en soms negatiewe emosies, bly dit vir ons hier aan die suidpunt van Afrika, die mooiste tyd van afskakel en rus. Dit beteken egter nie dat ’n mens nie ook in ander maande kan afskakel nie. Ek praat van behoorlik afskakel. In hierdie verband verneem ek vertroulik dat die Kapenaars dit glo dwarsdeur die jaar doen, maar vir ons binnelanders is dit ’n besonderse tyd om na uit te sien.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/journal/10520/EJC-1ab85b8d59
2019-12-01
2020-09-22

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error