1887

n Veeplaas - Voertegnologie vir 2050 se voedselproduksie-uitdagings - voer & weidings - myns insiens

Volume 10 Number 12
  • ISSN : 2218-3604

Abstract

Volgens voorspellings gaan die wêreldbevolking teen die jaar 2050 die nege miljardmerk verbysteek. Die presiese getal verskil in literatuur, maar dit wissel van 9,1 tot 9,6 miljard mense (Reinhardt, 2015). Hiermee saam word voorspel dat verstedeliking gaan toeneem van die huidige 49% tot 70% in 2050. ’n Bykomende 200 miljoen ton vleisprodukte moet geproduseer word om aan die bevolkingsgroei te voldoen en teen 2050 altesaam 470 miljoen ton te lewer.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/journal/10520/EJC-1ab8d90811
2019-12-01
2020-09-26

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error