1887

n Veeplaas - Doeltreffende rumenbestuur vir die afronding van lammers - voer & weidings

Volume 10 Number 12
  • ISSN : 2218-3604

Abstract

Die afronding van lammers in ’n voerkraal is meer kompleks as wat algemeen aanvaar word. Die grootste voedingsverwante probleem met skape is dat hulle geneig is tot suurpens (asidose) indien aanpassing, voeding en bestuur nie met die nodige omsigtigheid hanteer word nie. ’n Skaapvoerkraal vereis dus baie kundigheid, ’n hoë bestuurspeil en goeie voedingspraktyke.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/journal/10520/EJC-1ab8dd333e
2019-12-01
2020-09-27

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error