1887

n Veeplaas - Drie in ’n ry vir Westend Landgoed! - kuilvoerfokus

Volume 10 Number 12
  • ISSN : 2218-3604

Abstract

Westend Landgoed van Hannes en Hano Lombard naby Morgenzon in Mpumalanga, is vanjaar weereens as die Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkoning aangewys. Nie alleen is dit die derde keer agtereenvolgens dat hulle dié prestasie behaal nie, maar hulle het ook telkens hulle punte merkbaar verbeter. Dit dui op ’n onblusbare begeerte om voortdurend te verbeter. Om op jou louere te rus, is totaal buite hulle verwysingsraamwerk.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/journal/10520/EJC-1ab8efa252
2019-12-01
2020-09-30

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error