1887

n Veeplaas - Slim bestuur kan mastitis voorkom én beheer - dieregesondheid

Volume 10 Number 12
  • ISSN : 2218-3604

Abstract

Dr Louis Hoek, ’n veearts by CapeCross Veeartsenydienste in Tsitsikamma, maak die stelling dat mastitis ’n mensgemaakte siekte is as gevolg van te veel diere wat op ’n beperkte oppervlakte aangehou word. “Voeg hierby ’n koei wat slegs twee of drie keer per dag met ’n masjien gemelk word, terwyl ’n kalf in teenstelling daarmee 12 tot 15 keer per dag suip. Dit is ’n goue resep vir die voorkoms van mastitis.”

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/journal/10520/EJC-1ab92a88cf
2019-12-01
2020-09-18

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error