1887

n The Dairy Mail - Hoefonderhoud : meer sap uit die lemoen - produksie / production

Volume 27 Number 1
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

In die huidige ekonomiese klimaat met baie faktore wat ʼn uitwerking het op die winsgewendheid van die melkerybedryf, is dit belangrik om op alle faktore te konsentreer om sodoende die spreekwoordelike maksimum sap uit die lemoen te druk, of soveel moontlik melk te produseer. Mankheid by melkbeeste is ʼn groot probleem, nie net in Suid-Afrika nie, maar regoor die wêreld. Dit is tans die derde grootste rede waarom koeie uitgeslag word, gevolg deur vrugbaarheidsprobleme en mastitis.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/journal/10520/EJC-1abd4b632a
2020-01-01
2020-02-17

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error