1887

n The Dairy Mail - Sien, ruik, voel en proe suiwel - navorsing & opleiding / research & training

Volume 27 Number 1
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Die Suid-Afrikaanse Suiwelkampioenskappe vind vanjaar in Februarie plaas. Hierdie geleentheid sorg vir ʼn tipiese suiwelsensoriese ontploffing, met die top-suiwelprodukte wat bekroon word by geleentheid van AgriExpo se Qualité-toekennings vir die beste suiwelprodukte in Maart. Ongeveer 70 suiwelbeoordelaars evalueer byna 900 suiwelprodukte, wat wissel van kaasvariëteite tot roomys. Die beoordelaarspaneel bestaan nie net uit kaasmakers en spesialis-suiwelverwerkers nie, maar ook fynproewers en suiwelliefhebbers.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/journal/10520/EJC-1abd921ea3
2020-01-01
2020-09-28

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error