1887

oa South African Journal of Geology - Rock holes in the metamorphic basement of the Northern Cape Province

Volume 101 Number 4
  • ISSN : 1012-0750
  • E-ISSN: 1996-8590

 

Abstract

Rock holes are not uncommon in South Africa, yet few descriptions exist and no systematic study has been made of these unique geological features. They occur in a variety of shapes and sizes, and can be classified morphologically as near-surface water reservoirs, potholes, rock basins, irregular holes, and fissure holes. These holes have distinctly different attributes and origins. The first two are in most cases due to erosion in fast-flowing rivers, but the origin of the latter three types is unclear. Some are best explained in terms of glacial plucking while others could be due to a combination of evorsion in pre-Kalahari (possibly Carboniferous?) rivers, and subsequent chemical weathering. The origin of the fissure holes remains unexplained.

Rotsgate is nie onbekend in Suid-Afrika nie, maar slegs enkele beskrywings bestaan en geen sistematiese studie van hierdie unieke geologiese verskynsels is nog gedoen nie. Hulle kom voor in 'n verskeidenheid van vorms en groottes, en kan morfologies geklassifiseer word as vlak waterhouers, kolkgate, bakke, onreelmatige gate, en spleetvormige gate. Hierdie gate het besliste verskillende eienskappe en oorspronge. Die eerste twee is meesal die gevolg van erosie deur vinnig-vloeiende riv iere, maar die oorsprong van die laaste drie tipes is onseker. Sommiges kan bes verklaar word deur glasiale uitplukking terwyl ander moontlik toegeskryf kan word aan 'n kombinasie van uitkolking in voor-Kalahari (moontlik Karboon-ouderdom?) riviere, en daaropvolgende chemiese verwering. Die oorsprong van die spleetvormige gate is onverklaard.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/journal/10520/EJC-1ac39fa615
1998-12-01
2020-09-30

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error