1887

n Journal of South African Law / Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - ’n Vermeend onderhoudsbehoewende verwant en uitdruklike onterwing deur potensieel onderhoudspligtige - aantekeninge

Volume 2020 Number 1
  • ISSN : 0257-7747

Abstract

Ilott v The Blue Cross 2017 4 All ER 545 (SC)

1 Inleiding

Aan die hand van ’n onlangse beslissing van die Engelse supreme court in Ilott v The Blue Cross (2017 4 All ER 545 (SC)) op appèl van die court of appeal word enkele opmerkings gemaak oor die hantering van ’n testateur se uitdruklike onterwingswil in daardie regstelsel. Omdat van die Suid-Afrikaanse regters dikwels ook in aangeleenthede van die erfreg en in die besonder by die inkleding van die norme van die testate erfreg soos by testamentsuitleg uitsprake uit daardie regstelsel as voorbeeld benut, is dit sinvol om krities met hierdie uitspraak om te gaan. Slegte voorbeelde verdien geen klakkelose navolging nie. Daarteenoor word ook verwys na die hantering van ’n duidelike onterwingsbedoeling in sommige Vastelandse regstelsels soos die Duitse, Belgiese of Nederlandse reg wat nou wel voorsiening maak vir ’n “onterwing” selfs van die legitieme porsie wat andersins steeds soos ’n heilige koei in gemelde Vastelandse stelsels hanteer word ten einde aan die tersake verwante ’n gewaarborgde aanspraak op ’n deel van die erflater se boedel te verleen ongeag die testateur se uitdruklike laaste wil. Daaruit blyk dat die deur toenemend in van die Vastelandse stelsels op ’n skrefie oopgelaat word om in uitsonderlik harde gevalle ’n uitkoms te gee wat meer in lyn is met die testateur se wil én met die gemeenskapsoortuiging. Die Ilott-uitspraak van die ander kant van die Engelse kanaal dui daarenteen op ’n teenoorgestelde beweging.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/journal/10520/EJC-1b1116679c
2020-01-01
2020-09-29

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error