1887

n Journal for Christian Scholarship = Tydskrif vir Christelike Wetenskap - e-mag0 De1? Complexities of Biblical anthropologies (as Views-of- Humanity) in an e-Age - research

Volume 55 Number 3-4
  • ISSN : 1013-1116

Abstract

In hierdie bydrae word Bybelse antropologieë en die geïmpliseerde antropologie in sommige uitdrukkings van die tegnologiese samelewing tans in verband met mekaar gestel. Deur voort te bou op vroeëre navorsing deur die outeur in beide die Bybelwetenskappe en die Kommunikasiekunde, word hier dié twee dissiplines in verdere interaksie met mekaar gebring. Sodoende word ’n oorwoë breëre verstaansraamwerk daargestel vir die beoordeling van, as konkrete toepassingsvoorbeeld, ’n onlangse geval waaroor in die nuusmedia berig is, waarin die Skrif nie net metafories “beliggaming” gevind het nie. ’n Kritiese ingestelheid beteken dat nóg die miskenning van die diversiteit in Bybelse mensbeskouings nóg ’n eensydige afwysing van nuwe tegnologie sal deug. ’n Ingeligte breëre verstaansraamwerk help dat, eerder as om met nuwere kommunikasie-tegnologiese ontwikkelinge op ’n voorskriftelike manier om te gaan, Bybelteks en moderne leefwêreld diskursief met mekaar in verbinding gestel kan word. Sodoende word die moontlikhede van Skrifrelevansie verbreed.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/journal/10520/EJC-1b2a4f4386
2019-12-31
2020-08-05

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error