1887

n In die Skriflig - Nuwe waardering vir Luther in die gereformeerde etiek, Gerard C. den Hertog - book review

Volume 53 Number 1
  • ISSN : 1018-6441
  • E-ISSN: 2305-0853
USD

 

Abstract

Ons het in hierdie publikasie met prof. dr. G.C. den Hertog (gebore 1949) se afskeidsrede, in ’n uitgebreide weergawe, te make. Hy was hoogleraar in Sistematiese Teologie aan die Teologiese Universiteit te Apeldoorn, Nederland. As gereformeerde etikus, gryp hy aan die einde van sy akademiese loopbaan aan die Universiteit terug na Martin Luther. Hy keer met ander woorde terug na die oorsprong van Reformatoriese etiek – en wel na Luther se publikasie Oor die goeie werke (1520). Die outeur verklap niks oor die persoonlike redes vir sy keuse nie. Die teologiese belangrikheid van Luther se geskrif was seker rede genoeg vir die keuse. Dit bly egter merkwaardig (en verblydend) dat die geleerde Van Apeldoorn sy loopbaan (voorlopig) met Luther afgesluit het. Verdere publikasies oor Luther sal in die Afrikaanssprekende gemeenskappe verwelkom word.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/journal/10520/EJC-1b39ced6e6
2019-01-01
2020-09-26

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error