1887

n In die Skriflig - ’n Huldiging : Tjaart van der Walt - tribute

Volume 53 Number 4
  • ISSN : 1018-6441
  • E-ISSN: 2305-0853
USD

 

Abstract

Tjaart van der Walt is op 15 Februarie 1934 in Pietersburg gebore. Hy slaag sy matriekeksamen met onderskeidings in al sewe vakke – wat in daardie jare uitsonderlik was. Hy behaal al sy grade met onderskeiding – van die Baccalaureus Artium (BA) (ook Honneurs in Klassieke Tale) tot met die voltooiing van die doktorsgraad in Teologie. Na die voltooiing van sy studie op Potchefstroom is hy na Nederland om sy doktorsgraadstudie onder die wêreldbekende Nuwe-Testamentikus, prof. Herman Ridderbos, aan die Johannes Calvyn Akademie in Kampen af te rond. Sy proefskrif met die titel, ‘Die koninkryk van God – naby!’, wat deur J.H. Kok in boekvorm uitgegee is (Van der Walt 1962), is ’n insiggewende, rigtinggewende en akademies-uitstekende werk, bekroon met summa cum laude. Van der Walt sterf op 23 Februarie 2019 in die ouderdom van 85 jaar.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/journal/10520/EJC-1b49162a4a
2018-09-01
2020-09-29

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error