1887

n Stilet : Tydskrif van die Afrikaanse Letterkundevereniging - Om die “kuifhare van kunstenaars te tart” : verse oor kunstenaars en kunswerke in Jan, Piet, Koos en Jakob (2019)

Volume 30 Number 1-2
  • ISSN : 1013-4573

Abstract

Die ongewone spreektalige titel van Loftus Marais se derde digbundel Jan, Piet, Koos en Jakob bied die sleutel vir die blik op mans, manlikheid en manlike identiteit(e) deur naamgewing (en variante van name) wat deurgaans aangetref word. Kenmerkend van Marais is sy skerp visuele ingesteldheid sodat ʼn “beraming van ʼn manlikheid” (36), soos in die kunsgalery, ook deurlopend aangetref word. In die bundel is daar enkele gedigte wat eksplisiet kommentaar lewer op ʼn kunswerk en/of ʼn bepaalde kunstenaar, en selfs gedigte wat die indruk skep van ʼn visuele woordportret. Dit is ʼn satiriese blik wat soms ontluister, maar ook toegevoegde waarde bied. Gedigte wat spesifiek as ʼn wisselwerking tussen poësie en visuele kunswerk aanmeld, is tekenend van die tematiek van die digbundel en Marais se digkuns. Dit is hierdie aspek van die digbundel wat ek vervolgens ondersoek.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/journal/10520/EJC-1b5e6346a8
2018-11-01
2020-10-01

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error