1887

n Stilet : Tydskrif van die Afrikaanse Letterkundevereniging - Die woordkovoorkomsnetwerk in Joan Hambidge se “Die dubbele nie”

Volume 30 Number 1-2
  • ISSN : 1013-4573

Abstract

Woordkovoorkomsnetwerke word gewoonlik saamgestel om die struktuur van ʼn taal op ʼn makrovlak te bestudeer en tale met mekaar te vergelyk. In hierdie studie word ʼn woordkovoorkomsnetwerk van Joan Hambidge se gedig “Die dubbele nie” saamgestel en kwantitatief ontleed ten einde ʼn alternatiewe lees van die gedig te bemiddel. Nadat die woordkovoorkomsnetwerk van die gedig as ʼn gerigte en gewigte netwerk saamgestel is (met ander woorde ʼn netwerk waar die rigting en gewig van skakels aangedui is), word daar gebruik gemaak van nege sentraliteitsaanduiders (graad-, ingraad-, uitgraad-, gewigte graad-, gewigte ingraad-, gewigte uitgraad-, nabyheid-, tussenligging- en PageRanksentraliteit) sowel as ʼn visuele uitleg om aan te toon dat die semantiese ook in die strukturele aspekte van die gedig neerslag vind. Verder word aangedui hoe die strukturele aspekte van die gedig addisionele betekenismoontlikhede ontsluit.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/journal/10520/EJC-1b6cc6dc9a
2018-11-01
2020-09-22

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error