1887

n Stilet : Tydskrif van die Afrikaanse Letterkundevereniging - Oproep vir stilet.digital 32(3) Fliek! Filmaanpassing en/in Afrikaanse letterkunde

Volume 30 Number 1-2
  • ISSN : 1013-4573

Abstract

Daar is hoofsaaklik twee redes waarom talle rolprentvrystellings steeds verwerkings van woordkuns is. Die gebruik van romans of dramas as hulpbronne vir rolprente was aanvanklik ʼn metode waardeur die filmindustrie die status van die nuwe filmmedium probeer verhoog het deur die aandag van die aanhangers van “hoë kultuur” te trek. ʼn Ander belangrike rede is ekonomies van aard. Die sogenaamde trefferroman of -drama is dikwels die beste advertensie vir ʼn rolprent.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/journal/10520/EJC-1b6cd42a42
2018-11-01
2020-07-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error