1887

n Servamus Community-based Safety and Security Magazine - Redaksioneel / Editorial

Volume 113 Number 2
  • ISSN : 1015-2385

Abstract

Daar is twee dinge wat my teen die mure uitdryf: die een is as gemeenskaplede die reg in eie hande neem en die ander is as gemeenskaplede 'n ogie toemaak vir misdadigers. Dis seker makliker om so sterk oor hierdie onderwerpe te voel as 'n mens nie in 'n gemeenskap woon wat geteiken word deur bendes of uiterste vorms van geweld nie, maar ek probeer hard om in reg en geregtigheid te glo en dit uit te leef. In my opinie pas nie een van hierdie twee uiterstes noodwendig in 'n verwysingsraamwerk waar reg en geregtigheid as vanselfsprekend aanvaar word nie.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/journal/10520/EJC-1bb523f4fc
2020-02-01
2020-10-01

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error