1887

n Veeplaas - Opleiding dryf ontwikkeling in landbou - AgriSkills Transfer - vee algemeen

Volume 11 Number 1
  • ISSN : 2218-3604

Abstract

Landbou is een van die oudste bedrywe ter wêreld, maar staan beslis nie terug wat ontwikkeling en vooruitgang met tegnologie en navorsing betref nie. Moderne plase en landboubedrywe werk baie anders as ’n paar dekades gelede, hoofsaaklik as gevolg van tegnologiese vooruitgang soos sensors, toestelle, masjiene en inligtingstegnologie. Die hedendaagse landboubedryf gebruik gereeld gesofistikeerde tegnologieë soos robotte, temperatuur- en vogsensors, lugfoto’s en GPStegnologie. Hierdie gevorderde toestelle en presisielandbou- en robotstelsels stel ondernemings in staat om meer winsgewend, doeltreffend, veilig en omgewingsvriendelik te wees.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/journal/10520/EJC-1bc4a898c1
2020-01-01
2020-09-27

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error