1887

n Veeplaas - Sernick se Presisie Skaapvoerreeks - rooivleisbedryf - uit die Sernick-kraal

Volume 11 Number 1
  • ISSN : 2218-3604

Abstract

Die Sernick Presisie Skaapvoerreeks is ontwikkel om in die behoeftes van ooie in alle fisiologiese stadiums in beide ekstensiewe en intensiewe stelsels te voorsien. Alle produkte is wetenskaplik geformuleer en onder praktiese boerderytoestande geëvalueer om maksimum doeltreffendheid vir die progressiewe skaapboer te verseker. Produkte is geformuleer met die oog op maksimum mikrobiese proteïensintese en rumengesondheid, en is veilig om te gebruik as dit volgens voorskrif gevoer word.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/journal/10520/EJC-1bc4abfe4c
2020-01-01
2020-09-21

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error