1887

n Veeplaas - Boskos is ’n reddingsboei in droogtetye - voer & weidings

Volume 11 Number 1
  • ISSN : 2218-3604

Abstract

Die ontstaan van Boskosveevoer in Namibië klink baie soos ’n feëverhaal. Eendag, ’n klompie jaar gelede, het ’n boer in die koelte van ’n boom gesit met groot kommer omdat sy beeste weens ’n brand geen kos gehad het nie. Toe wens hy al die groen toppe van die swarthaakbosse kon in gras verander. Sy wens het nie waar geword nie, maar ’n plan is gebore.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/journal/10520/EJC-1bc4e84aa9
2020-01-01
2020-09-28

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error