1887

n Veeplaas - Die ‘kontrak’ in kuilvoerkontrakteur - voer & weidings - die kuilvoergesprek

Volume 11 Number 1
  • ISSN : 2218-3604

Abstract

Dis weer tyd om reg te maak vir die somergewasse-kuilvoerseisoen in groot dele van die land. Die omvang van ’n mens se kuilvoermaakproses verander soos wat jou boerdery groei. Groter masjinerie word gebruik en baie boere skaf hulle eie toerusting aan, veral na jare se gesukkel om hul snytyd presies reg te kry en kuilvoergehalte optimaal te bestuur. Almal kan of wil egter nie noodwendig die toerusting self aankoop en onderhou nie. Daarom word kuilvoerkontrakteurs gebruik.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/journal/10520/EJC-1bc4f31c9f
2020-01-01
2020-09-25

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error