1887

n Veeplaas - Rooi vlae in die werksplek - plaasbestuur

Volume 11 Number 1
  • ISSN : 2218-3604

Abstract

Die verhouding tussen werkgewer en werknemer is gebaseer op vertroue, integriteit, wedersydse voordele en respek. Met verwysing na arbeidsverhoudinge is elke werksplek uniek en moet dit ook so geëvalueer word. Mense is verskillend, en alle werknemers het nie dieselfde waardes en werksetiek nie. Die werkgewer het die verantwoordelikheid om al hierdie verskille uit te balanseer en ’n omgewing ter bevordering van die onderneming se winsgewendheid en volhoubaarheid te skep.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/journal/10520/EJC-1bc587fb33
2020-01-01
2020-09-23

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error