1887

n The Dairy Mail - Baanbreker - melkboere - redakteursbrief

Volume 27 Number 3
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

In ons Januarie- en Februarie-uitgawes het The Dairy Mail die voorreg geniet om met baanbreker-rentmeesters onderhoude te voer oor landboupraktyke wat volhoubare sukses prakties skep. Dit het my geïnspireer om ’n bietjie na te dink oor hoe lyk ʼn baanbreker-melkboer, ʼn pionier wat die weg berei vir die toekoms ... Mark Twain het gesê moed is weerstand teen vrees, oorwinning oor vrees; nie die afwesigheid van vrees nie. Vandag is daar soveel wat ons bekommerd maak oor die fisieke, emosionele en finansiële welstand en oorlewing van die melkboer. Ek dink dat ʼn baanbreker-melkboer die melkboer is wat nie toelaat dat probleme hom rondstoot nie, wat nie toelaat dat opinies aan sy gemoed knaag nie, maar elke dag doelbewus optree om die toekoms te skep waaroor hy droom en wat hy wil nalaat.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/journal/10520/EJC-1bd95859fc
2020-03-01
2020-07-04

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error