1887

n Die Kerkblad - Lyding... geleentheid om te groei - fokus

Volume 121 Number 3342
  • ISSN : 0023-0596

Abstract

Gaan staan net vir ’n oomblik stil en kyk rondom jou: Maak jou oë wyd oop! Wat sien jy raak? Wat lees jy in die koerante? Nog ’n voertuig wat gekaap is? Nog geweld waar onskuldiges omgekom het … ’n eensame vrou wat strak voor haar uitdrukkingloos staar, waarheen weet jy nie? ’n Stoet op pad na die kerkhof om ’n geliefde se liggaam te ruste te lê? ’n Jong seun by ’n parkeerarea wat besig is om ’n asdrom te deursoek, miskien net vir ’n krummeltjie brood om sy liggaam aanmekaar te hou? Nog nader aan huis: jyself – hoeveel seer dra jy nie saam met jou nie en juis dan sê jy: Ek wil weet watter sin daar in lyding is!

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/journal/10520/EJC-1be52dadef
2020-02-01
2020-09-27

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error