1887

n Die Kerkblad - Die “State of the Nation” 2020 - brandpunt

Volume 121 Number 3343
  • ISSN : 0023-0596

Abstract

Saam met die begroting is dit die groot oomblik van die jaar in die parlement: die SONA (State of the Nation Address) van die president. Hoe gaan dit met die “nasie”? Wat is die toestand in ons land? Watter planne word gemaak om dit te verbeter?

Wanneer ons nou skryf oor die president se toespraak, wil ons nie in politieke debat en retoriek verval nie, maar dit meet teen die eis van die Skrif dat die wesenstaak van die owerheid is om so te regeer dat ons ’n “rustige en stil lewe kan lei, in volkome toewyding aan God en in alle eerbaarheid” (1 Tim. 2:2). Hiervoor is ’n eerlike kyk op die stand van die nasie deur die president onontbeerlik.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/journal/10520/EJC-1be8ad2e9f
2020-03-01
2020-09-20

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error