1887

n Die Kerkblad - Saterdag : in die hemel – of in die hel? - fokus

Volume 121 Number 3343
  • ISSN : 0023-0596

Abstract

Dit word baie keer gesê dat ons Here Jesus die Ou-Testamentiese Sabbat vervul het toe Hy ná sy kruisiging die Saterdag in die graf gerus het.

Dit is egter slegs ten dele waar. Hoekom? In die eerste plek is Sabbatsrus nie bloot om niks te doen nie (amper so in die trant van: hoe dooier – selfs hoe dooieriger, hoe beter!). En veral: dit was slegs die liggaam van ons Here Jesus wat in die graf gerus het; Hy self was in die hemel.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/journal/10520/EJC-1be8c02e18
2020-03-01
2020-09-18

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error