1887

n Die Kerkblad - Ons en ons kinders in tye van konflik - fokus : ou goud

Volume 121 Number 3343
  • ISSN : 0023-0596

Abstract

Deur die eeue heen was dit nog altyd die taak van gelowige ouers om hulle kinders as kinders van die Here op te voed. Dit is sekerlik ook so dat ouers telkens met nuwe situasies te doen gekry het wat hulle kon laat dink dat hulle taak in hulle tyd besonder moeilik is. ’n Mens beleef mos jou eie omstandighede op ’n baie persoonlike manier en dink maklik dat ander mense – in ander tye in die besonder – dit nie so swaar gehad het of met soveel probleme te kampe gekry het as jy nie.

Daarom is dit goed om ’n oomblik na te dink oor ons taak as verbondsouers in ’n tyd waar baie dinge – ook bekende dinge – bevraagteken word. Ons beleef baie konflik in ons gemoed, konflik opgeroep deur dinge daarbuite wat vir ons vreemd is. Soms is daar ook konflik tussen ouers en kinders, maar dis ’n verhaal op sy eie.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/journal/10520/EJC-1be9168f80
2020-03-01
2020-09-21

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error