1887

n Plus 50 - Kom ons ry, die slagvelde roep - ons kuier in noord-KZN

Volume 15 Number 1
  • ISSN : 1815-8994

Abstract

Slagveldtoerisme is wêreldwyd ʼn populêre aktiwiteit. Dink maar aan die slagveldtoere na die monumente en begraafplase van die Westelike Front in Europa van die Eerste Wêreldoorlog wat jaarliks deur duisende toeriste besoek word. Suid-Afrika het ook talle slagvelde wat die verbeelding aangryp, soos Magersfontein en Paardeberg. Veral die noorde van KwaZulu-Natal is bekend vir sy slagvelde en dit is waaroor Jackie Grobler hier skryf.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/journal/10520/EJC-1bee4e8faa
2020-02-01
2020-09-23

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error