1887

oa Litnet Akademies : 'n Joernaal vir die Geesteswetenskappe, Natuurwetenskappe, Regte en Godsdienswetenskappe - Die strategiese rol van die sakesektor in die bekamping van korrupsie

Volume 16 Number 3
  • ISSN : 1995-5928

 

Abstract

In hierdie artikel stel ons ondersoek in na die strategiese rol van die Suid-Afrikaanse sakesektor in die bekamping van korrupsie. Die bekamping van korrupsie deur wetstoepassingsliggame en departemente van die Suid-Afrikaanse owerheid sowel as semistaatsinstellings gee die teenkorrupsietoon in die land aan. Die strategiese rol van die sakesektor in die bekamping van korrupsie is egter verwaarloos. Die studie waarop hierdie artikel gebaseer is, steun op kwalitatiewe, diepgaande onderhoude met ’n doelbewuste steekproef van 15 verteenwoordigers van die Suid-Afrikaanse sakesektor, waarby ingesluit is die openbare en sakesektore en burgerlike samelewing wat op die Sake-eenheid Suid-Afrika (BUSA) se Antikorrupsiewerkgroep (ACWG) en die Nasionale Teenkorrupsieforum (NACF) dien. Die doel van hierdie artikel is om die potensiële waarde en belangrikheid van ’n doeltreffende teenkorrupsiestrategie vir die sakesektor te illustreer wat die aktiwiteite aanvul soos in die Teenkorrupsieplan (Anti-Corruption Plan (ACP)) aangeteken en sodoende die sakesektor se korrupsiebekampingsmaatreëls versterk. Die bevindinge van die studie dui daarop dat daar nie ’n strategiese benadering bestaan wat die sakesektor in staat stel om korrupsie doeltreffend te bekamp nie. Ons stel ’n teenkorrupsiestrategie vir die sakesektor voor wat deur ’n verbeterde ACP aangevul word ten einde die sakesektor se korrupsiebekampingsmaatreëls te versterk.

The strategic role of the business sector in combating corruption

Observers often report on the high prevalence of corruption in South Africa. Despite South Africa’s assent to international anti-corruption efforts the country is continuously confronted with negative perceptions about high levels of corruption. These negative perceptions relate not only to public sector corruption, but also to widespread corporate corruption. The highly publicised Transparency International Corruption Perceptions Index (TI CPI) of 2012 ranks South Africa 69th out of 174 countries (Corruption Perceptions Index of 2012), and in 2018 South Africa was ranked 73rd out of 180 countries (Corruption Perceptions Index of 2018), confirming corruption as a real and ever-worsening problem for the country. In addition, 54% of South African participants to the TI Global Corruption Barometer of 2013 felt that the business sector was corrupt or extremely corrupt (Global Corruption Barometer of 2013). The results from the latest African edition of the Global Corruption Barometer indicate that business executives across sub-Saharan Africa are seen as the second most corrupt group across the region (42% say most or all business executives are corrupt) (Pring 2015:8). This is evidence that corruption is not only a problem for the country as a whole, but also for the business sector.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/journal/10520/EJC-1c0ee8df50
2019-12-01
2020-07-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error